Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Huisgenoot

Huisgenoot

Jun 25 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTEUR BEN HAWKEY

HUISGENOOT ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

MONIQUE ZIERVOGEL OOR HAAR VERLOOFDE, STEVEN HUMPHRIES

FLITSVRAE: MARC BUCKNER • Model en The Bachelor van die TV-reeks

STEEDS HAAL SY ASEM • Dokters het haar destyds ses weke gegee om te leef, maar sy het ander planne gehad. Vandag leef sy steeds met ’n suurstofmasjien wat haar oral volg, maar ook met hoop, geloof en onblusbare drome

FLIPPIE KRY SY KANS • TOE DIE KOEDOEKOPPE SE GELIEFDE SPELER NO. 23 ONVERWAGS OP DIE VELD BELAND, HET HY NIE NET SY EERSTESPAN-CAP GEKRY NIE, HY’T OOK HARTE REG OOR DIE LAND GEWEN

NÓG ’N NUWE BEGIN • Die aktrise Melanie du Bois is nie bang om oor te begin nie. Sy werk al drie jaar lank as eiendomsagent en waag nou nog ’n nuwe sprong: politiek toe

’N AASVOËL IN DIE SAND • Uit die lug sprei hy sy vlerke oor die Kalahari. Op die grond vertel die kunswerk van 40 000 klippe ’n verhaal van bewaring en nuwe moontlikhede

JOU GELD OF JOU LEWE • Aanlyn dobbel is ’n groot probleem, en dit sluk ál meer mense in – soms met vernietigende gevolge

MAERMAAK-MYNVELD • Gewigsverliesinspuitings is gewilder as ooit, maar nuwe ondersoeke en waarskuwings laat baie mense wonder: Wat is veilig – en wat nie?

Heilsaam & HEEERLIK • Van ’n hemelse vleisdis wat ure in die oond prut tot ’n PAMPOENBEDERF met ’n verrassende geheim – hierdie sewe heerlike resepte is die perfekte troos vir koue wintersaande

Kom ons leer ken DIE SKRYWER • Isabella Niehaus is terug met haar opvolgboek ná There’s a Vegan on My Verandah. Dié keer gesels sy oor die geure wat haar dryf, van gerookte snoek en borsstuk tot ’n droom-vispastei. En met die winterkoue wat begin byt, kon die tydsberekening nie beter wees nie.

VANG GEES • Moenie die bal laat val nie! Trek jou gunstelingspan se klere aan as jy hulle langs die veld of voor die TV ondersteun

SLAAPLOOS OOR DIE PERFEKTE NAGRUS • Al hoe meer mense gebruik slimhorlosies om hulle slaap dop te hou, maar die soeke na die perfekte nagrus lei nou tot ’n nuwe vorm van slapeloosheid

KIES DIE REGTE TOESTEL

‘PLANK’ VIR LAER BLOEDDRUK

JOU STERRE

Mevrou Coetzee se geheim • Soms is dit hoog tyd vir geraamtes om uit die kas te klim

Een vrou, die see, vele katte en nege lewens

Afgryse op ’n aftreedorp

BEELDSPRAAK

Kry die bol aan die rol • Ons kyk na nuwe dokkies en reekse vir wanneer die sokkergogga jou byt

Heerlike duet van Janie & Billy beïndruk

DIE NUWE UITGAWE IS HIER

*TV-gids

HUISgenotjies

BAFANA BAFANA

Die beste gevoel!

RAAISELS

GRÓÓT SPORTS

Ötzi se gis laat wetenskaplikes brood bak

ELDERS IN DIE WÊRELD

KAN JY DIT GLO?

Bye wys hulle is slimkoppe

DORMANT • Uit Latyn, dormire, wat beteken om te slaap. Iets wat dormant is, is nie dood nie, maar ook nie aktief nie. Dit word ook gebruik om vulkane te beskryf wat onaktief is en vir lang tye nie uitbars nie.

☛ 19 JUNIE 1910 – DIE EERSTE VADERSDAG WORD GEVIER

VYF VINNIGE VRAE

SEBASTIAN VAN NIEKERK • ’N ‘REBEL’ MET ONGELOOFLIKE TALENT

KINDERSPELETJIES

DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka

MOORD UIT HAAR...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans